Friday, 22 July 2016

Op elf jaar oud...

My gunsteling kleur is blou. Ek hou van Megan Trainer se liedjie No. Pizza is my gunsteling kos. Lynn en Fallon is my beste maats se name. My stokperdjies is speel met my honde en speel dromme. Ek het netbal gespeel. Game Shakers is my gunsteling TV-program. Ek het Nick Vujicic gespekteer. Die lekkerste book wat Ek nog gelees het, is Diary of a Wimpy Kid. ń Reknaar Ingenieur is die werk wat ek groog eendag wil doen.



My een doel voor oë is om Frans te leer sodat Ek Parys en met die mense kan praat.

Ek wil vier akademiese toekennings kry om te sien hoe my werk verbeter het.

Ek sal vyf mense se lewens verande deur my Chrislike houding sodat ek weet dat vyf mense nou Christene is.

Ek wil die wêreld ń beter plek maak deur die armes die siekes en die oues te help

1 comment:

  1. Ashleigh, your goals are so inspiring and I think you can definitely achieve them!

    ReplyDelete