Monday, 25 July 2016
My draak
My draak se naam is Vuur. My draak, Vuur, het twee kwaai oë wat bloedrooi skyn. Sy stert is groot en vet. Hy eet baie kos so sy maag is baie groot. Die draak se voete is altyd bruin as gevolg van al die vullis waann hy loop. Sy rug is vandat hy teen ń muur gebreek. My draak kan baie goed hoor in sy linkeroor. Hy het ń klein bek, maar hy het groot tande. Met ń toon die grootte van ń appel en die res redelik klein, is dit moeilik om te loop. Hy het baie groot wenkbrou op sy gesig. Hy wapper sy neusgate wild. Sy arms is baie kort en sy vingers is lank Hy het skerp naels en sagte hande. Wanneer hy vuur blaas, is dit baie warm. Hy het pers kolle op sy lyf. Die kolle is pers wanneer hy kwaad is en hy is altyd kwaad. In dier jy hom bang wil sien, wys hom ń reënboog.
Labels:
Afrikaans,
beskryving,
draak,
Elkanah
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
ReplyDeleteEk het regtig soos jou beskrywing
ReplyDeleteEk het regtig soos jou beskrywing