Monday, 25 July 2016

My draak

My draak se naam is Vuur. My draak, Vuur, het twee kwaai oë wat bloedrooi skyn. Sy stert is groot en vet. Hy eet baie kos so sy maag is baie groot. Die draak se voete is altyd bruin as gevolg van al die vullis waann hy loop. Sy rug is vandat hy teen ń muur gebreek. My draak kan baie goed hoor in   sy linkeroor. Hy het ń klein bek, maar hy het groot tande. Met ń toon die grootte van ń appel en die res redelik klein, is dit moeilik om te loop. Hy het baie groot wenkbrou op sy gesig. Hy wapper sy neusgate wild. Sy arms is baie kort en sy vingers is lank Hy het skerp naels en sagte hande. Wanneer hy vuur blaas, is dit baie warm. Hy het pers kolle op sy lyf. Die kolle is pers wanneer hy kwaad is en hy is altyd kwaad. In dier jy hom bang wil sien, wys hom ń reënboog.

Friday, 22 July 2016

Op elf jaar oud...

My gunsteling kleur is blou. Ek hou van Megan Trainer se liedjie No. Pizza is my gunsteling kos. Lynn en Fallon is my beste maats se name. My stokperdjies is speel met my honde en speel dromme. Ek het netbal gespeel. Game Shakers is my gunsteling TV-program. Ek het Nick Vujicic gespekteer. Die lekkerste book wat Ek nog gelees het, is Diary of a Wimpy Kid. ń Reknaar Ingenieur is die werk wat ek groog eendag wil doen.



My een doel voor oë is om Frans te leer sodat Ek Parys en met die mense kan praat.

Ek wil vier akademiese toekennings kry om te sien hoe my werk verbeter het.

Ek sal vyf mense se lewens verande deur my Chrislike houding sodat ek weet dat vyf mense nou Christene is.

Ek wil die wêreld ń beter plek maak deur die armes die siekes en die oues te help